Moedertaalonderrig en taalaktivisme in Suid-Afrika: Analise van gedrukte mediadekking tussen 2006 en 2010

Author: Johan C. Moll

Publisher: UJ Press

Published: 2016-11-01

Total Pages: 266

ISBN-13:

DOWNLOAD EBOOK

Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders. Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil lê?

Moedertaalonderrig en taalaktivisme in Suid-Afrika

Moedertaalonderrig en taalaktivisme in Suid-Afrika

Author: Johan C. Moll

Publisher: UJ Press

Published: 2016-11-01

Total Pages: 264

ISBN-13: 1920382852